Ons praat oor die “PBX (R)evolusie”. Kom ons begin eenvoudig — wat is ’n PBX?  Wat is die verskil tussen ’n tradisionele PBX en ’n wolk-PBX?  Waarom skuif soveel besighede nou na wolk-PBX?Theo van Zyl, Hoof van Wireless by Vox, het die aantwoorde.